22/08/2026
ππΏπ¦ STERKTE, Springboks ! πΏπ¦π
Vandag klop Suid-Afrika se harte weer groen en goud! ππ
Van ons hele span by Wynland Apteek & Kliniek wens ons die Springbokke alles van die beste toe wanneer hulle by Ellis Park in Johannesburg uitdraf.
β° Afskop: 17:10 SAST
πΊ Regstreeks op SuperSport
Speel met hart. Speel met trots. Speel vir Suid-Afrika! πΏπ¦
Ons staan bankvas agter julle β maak ons trots, Bokke! ππ
π Robertson Mall, Van Reenenstraat, Robertson
π 023 626 4336 / 023 626 4337
π² WhatsApp: 072 976 1840
βοΈ [email protected]
π www.wynlandapteek.co.za
π Wynland Apteek & Kliniek β Jou beste keuse vir gehalte gesondheid.