Therapy Bags

Therapy Bags Microwave beanie bags

18/06/2026
18/06/2026

Kom kuier op die 27 Junie saam by ons Junie-maand markdag!

Geniet vars plaasprodukte, heerlike kos, handgemaakte items en ’n gesellige oggend saam met die hele familie.

📍 Voortrekkermonument
📅 27 Junie 2026
⏰ 06:00–12:00

Toegang: Gebruik asseblief verkieslik die Noordhek vir die maklikste en vinnigste toegang. Die Hoofhek sal ook oop wees.

R30 erfenisheffing per voertuig by die hek.

Warm koffie, goeie geselskap, Boerbokke en die beste van plaaslike produkte wag op jou.

Ons sien jou daar!

18/06/2026

🐓 Lank voor die haan kraai ... is die Boeremark reeds bedrywig!

Van 06:00 af is die hekke oop en wag die warmste boeretroos en heerlikste ontbyt-bederfies vir jou. Dit is die perfekte tyd om die varsste groente en vrugte te kry voor die groot gejaag begin.

Maak seker jy is daar en kom ondersteun plaaslik. Jy wil nie hierdie mark misloop nie!

📍 Voortrekkermonument
📅 27 Junie
🕕 06:00–12:00

𝘛𝘰𝘦𝘨𝘢𝘯𝘨 𝘦𝘯 𝘗𝘢𝘳𝘬𝘦𝘳𝘪𝘯𝘨: 𝘉𝘦𝘪𝘥𝘦 𝘥𝘪𝘦 𝘏𝘰𝘰𝘧𝘩𝘦𝘬 𝘦𝘯 𝘥𝘪𝘦 𝘕𝘰𝘰𝘳𝘥𝘩𝘦𝘬 𝘷𝘢𝘯 𝘥𝘪𝘦 𝘝𝘰𝘰𝘳𝘵𝘳𝘦𝘬𝘬𝘦𝘳𝘮𝘰𝘯𝘶𝘮𝘦𝘯𝘵 𝘴𝘢𝘭 𝘰𝘱 27 𝘑𝘶𝘯𝘪𝘦 𝘰𝘰𝘱 𝘸𝘦𝘦𝘴 𝘷𝘪𝘳 𝘵𝘰𝘦𝘨𝘢𝘯𝘨. 𝘓𝘦𝘵 𝘢𝘴𝘴𝘦𝘣𝘭𝘪𝘦𝘧 𝘥𝘢𝘢𝘳𝘰𝘱 𝘥𝘢𝘵 𝘥𝘢𝘢𝘳 ’𝘯 𝘦𝘳𝘧𝘦𝘯𝘪𝘴𝘩𝘦𝘧𝘧𝘪𝘯𝘨 𝘷𝘢𝘯 𝘙 30 𝘱𝘦𝘳 𝘷𝘰𝘦𝘳𝘵𝘶𝘪𝘨 𝘣𝘺 𝘥𝘪𝘦 𝘩𝘦𝘬 𝘣𝘦𝘵𝘢𝘢𝘭𝘣𝘢𝘢𝘳 𝘪𝘴; 𝘩𝘪𝘦𝘳𝘥𝘪𝘦 𝘣𝘺𝘥𝘳𝘢𝘦 𝘸𝘰𝘳𝘥 𝘢𝘢𝘯𝘨𝘦𝘸𝘦𝘯𝘥 𝘷𝘪𝘳 𝘥𝘪𝘦 𝘣𝘦𝘸𝘢𝘳𝘪𝘯𝘨 𝘦𝘯 𝘪𝘯𝘴𝘵𝘢𝘯𝘥𝘩𝘰𝘶𝘥𝘪𝘯𝘨 𝘷𝘢𝘯 𝘩𝘪𝘦𝘳𝘥𝘪𝘦 𝘩𝘪𝘴𝘵𝘰𝘳𝘪𝘦𝘴𝘦 𝘵𝘦𝘳𝘳𝘦𝘪𝘯 𝘴𝘰𝘥𝘢𝘵 𝘰𝘯𝘴 𝘦𝘳𝘧𝘦𝘯𝘪𝘴 𝘷𝘪𝘳 𝘵𝘰𝘦𝘬𝘰𝘮𝘴𝘵𝘪𝘨𝘦 𝘨𝘦𝘴𝘭𝘢𝘨𝘵𝘦 𝘣𝘦𝘷𝘦𝘪𝘭𝘪𝘨 𝘬𝘢𝘯 𝘸𝘰𝘳𝘥.

13/06/2026

Kom kuier op die 27 Junie saam by ons Junie-maand markdag!

Geniet vars plaasprodukte, heerlike kos, handgemaakte items en ’n gesellige oggend saam met die hele familie. En moenie vergeet om die Boerbokke te kom groet nie! 🐐

📍 Voortrekkermonument
📅 27 Junie 2026
⏰ 06:00–12:00

Toegang: Gebruik asseblief verkieslik die Noordhek vir die maklikste en vinnigste toegang. Die Hoofhek sal ook oop wees.

R30 erfenisheffing per voertuig by die hek.

Warm koffie, goeie geselskap, Boerbokke en die beste van plaaslike produkte wag op jou.

Ons sien jou daar!

The Local Market
13/06/2026

The Local Market

Address

Roodepoort

Telephone

+27713009313

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Therapy Bags posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Therapy Bags:

Share