27/10/2026
👨🏻💙 MANS, IS JULLE REG VIR MOVEMBER?
Rustenburg Square Apteek & Kliniek daag al die manne van Wigwam Aftree-oord uit om vanaf 2 November daardie snorre en baarde te laat groei! 🧔🏻♂️
🗓️ 13 November | 11:30
📍 Kiepersol Saal / Lapa
🎉 Kom geniet 'n gesellige dag met 'n praatjie oor mansgesondheid, eksklusiewe deelnemerspakkies en 'n lekker bring-en-braai!
🏆 DRIE eksklusiewe pryse op die spel!
💬 Wie gaan die indrukwekkendste snor of baard kweek? Merk hom hieronder! 👇