20/07/2026
Nou dat die kinners weer terug hok gaan, is dit die tyd om weer na jouself te kyk en jou gestel op te bou. Nou is jou kans om natuurlik te gaan en vir jou Kankerbossie kapsules te kry.
Nie help dit alleen om jou immuniteit op te bou nie maar ook vir 'n hele reeks ander goed ook soos bv. diabetes, interne kankers, verkoues en griep, arthritis, inflammasies en nog vele meer.
Neem net een of twee kapsules per dag vir sterker gestel, meer energie en overall net 'n beter gevoel. Die kankerbossie kapsules is als natuurlik en net goed vir jou.
Prys is R99.00 vir 60 kapsules en aflewering is gratis in St Helena Baai omgewing, maar kan ook landswyd gePUDO word vanaf R50 ekstra.
Kontak Die Kruie Antie nou op WA :0832100129 en plaas jou bestelling of vra vir meer inligting as ook vir al die ander produkte.
Ontdek die Geheime van die Natuur!!