16/08/2026
๐๐ฉโโ๏ธ๐จโ๐ BEROEPESDAG BY AKKERDOPPIES! ๐จโ๐ซ๐ฎโโ๏ธ๐ฉโ๐ณ
Wat โn reuse sukses was ons Beroepsdag! ๐โจ Die maatjies het dit so geniet om aan te trek soos wat hulle eendag wil wees en ons het sommer โn hele klomp toekomstige beroepsmense by Akkerdoppies gehad! ๐ฅฐ๐ผ๐
Baie dankie aan al die mammaโs en pappaโs wat so lekker saamgespeel het en seker gemaak het dat die maatjies se droom-beroepe vandag kon skitter. โค๏ธ Julle ondersteuning beteken vir ons baie!
Ons harte is sommer baie vol na so โn spesiale en lekker dag. ๐ฅนโค๏ธ
Droom groot, klein maatjies โ die wรชreld lรช voor julle! ๐โญ