05/12/2025
Ons Kersliedere by Kerslig by Van Riebeeck Sentrum was gevul met vreugde, lig, saam-sang en die ware gees van Kersfees.
Baie dankie aan almal wat saam gekuier, saam gesing en hierdie aand so besonders gemaak het en 'n spesiale dankie aan Landi en Wimpie. ❤️
Tot volgende jaar! 🌟