11/05/2026
🎉 10 jaar van Beauty Escape 🎉
Hierdie maand vier ons 10 jaar – iets wat nie moontlik sou wees sonder elke kliënt wat deur ons deure gestap het nie. 💜
Om dankie te sê, het ons ’n paar spesiale behandelings saamgestel wat van
11 Mei tot 29 Mei 2026 beskikbaar is.
Elke bespreking gedurende hierdie tyd dra ook ’n klein ekstra verrassing… ’n kans om ’n geskenkmandjie te ontvang. 🎁
Dankie dat julle deel is van hierdie reis – vir elke besoek, elke gesprek en elke stukkie vertroue oor die jare.
Met waardering
Marissa