AH Creations

AH Creations Hi everyone! I'm Ansu, the creator behind AH Creations. Every item is made with care, creativity, and love.

I create handmade resin pieces and personalized Cricut designs perfect for gifts, décor, and special keepsakes.

01/07/2021

Volgens die POPIA Wet wat more 1 Julie 2021 in werking tree, is ek verplig om 2 vrae aan elke persoon op die groep te vra:
1. Wil jy deel wees van die groep?
2. Onderneem jy om nie die persoonlike inligting van die lede sigbaar elders te gebruik nie?
Indien jy JA kan antwoord, bly asb op die groep. Jy hoef nie 'n antwoord te stuur nie
Indien jy NEE antwoord, verlaat asb die groep vir almal se veiligheid.
Ek glo elke een verstaan en sal ons in hierdie verband help.
Indien jy nie bewus is van hierdie wet nie, vergewis jouself in die verband.

According to the POPIA Act which will come into effect tomorrow 1 July 2021, I am obliged to ask 2 questions to each person in the group:
1. Do you want to be part of the group?
2. Do you undertake not to use the personal information of the members visibly elsewhere?
If you can answer YES, please stay on the group. You do not have to send a reply
If you answer NO, please leave the group for everyone's safety.
I believe everyone understands and will help us in this regard.
If you are not aware of this law, please familiarize yourself with it.

27/06/2021

Met die nuwe level wat ons nou in is, kan ek nogsteeds dienste lewer. Kontak my gerus om n bespreeking te maak

Alle protocols is in plek, gereelde saniteering vind plaas, en n lekker geselsie of 2 is steeds welkom

Nuwe pryse.Bespreek nou om jou gaatjie te kry om te ontspan
25/06/2021

Nuwe pryse.
Bespreek nou om jou gaatjie te kry om te ontspan

16/04/2021
09/02/2021

Met die oog op n suksesvolle nuwe jaar wat voor le na die druk van back to school en die laaaang jaar van Januarie wil ek graag my getroue kliente vra om 5 behandelings te noem wat julle graag die jaar sal wil ontvang by Vie Equilibree

Maak vandag nog n afspraak vir die spesiale geleentheid. WhatsApp gerus vir n tyd. Nog net n paar spasies oop
09/02/2021

Maak vandag nog n afspraak vir die spesiale geleentheid. WhatsApp gerus vir n tyd. Nog net n paar spasies oop

Dankie vir die ondersteuning, liefde en baie geselsies.
02/02/2021

Dankie vir die ondersteuning, liefde en baie geselsies.

05/01/2021
Nothing starts a new working year better than a new set of nails Book now to avoid disappointment
03/01/2021

Nothing starts a new working year better than a new set of nails

Book now to avoid disappointment

23/12/2020

Look out for specials in January 2021....

Mommy and me
Pamper a loved one
And more to follow...

Dankie vir die ondersteuning
11/12/2020

Dankie vir die ondersteuning

Address

Springs

Opening Hours

Monday 09:00 - 18:00
Tuesday 09:00 - 18:00
Wednesday 09:00 - 18:00
Thursday 09:00 - 18:00
Friday 09:00 - 18:00
Saturday 09:00 - 18:00

Telephone

+27603024008

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when AH Creations posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share