Welgevonden Pharmacy

Welgevonden Pharmacy Your favourite family pharmacy in Stellenbosch. Part of the Arrie Nel Pharmacy Group. We’re a dynamite team ready to serve!

02/07/2026

πŸ‰πŸ‡ΏπŸ‡¦ Come on, Bokke! πŸ’šπŸ’›

The 2026 fixtures are here! Save the dates, wear your green and gold with pride, and let's get behind the Bokke all season long. πŸ’ͺ

πŸ’¬ Which match are you most excited to watch? πŸ‘‡

βš½πŸ‡ΏπŸ‡¦ MATCH DAY | SOUTH AFRICA vs CANADA πŸ‡¨πŸ‡¦The final group stage battle is here, and it's time for South Africa to give it...
28/06/2026

βš½πŸ‡ΏπŸ‡¦ MATCH DAY | SOUTH AFRICA vs CANADA πŸ‡¨πŸ‡¦

The final group stage battle is here, and it's time for South Africa to give it everything! πŸ’šπŸ’›β€οΈ

πŸ—“οΈ 28 June 2026
πŸ•˜ Kick-off: 21:00

Gather your friends, wear your green and gold with pride, wave those flags, and let's make some noise as we get behind our boys! πŸ‡ΏπŸ‡¦

πŸ™Œ Every cheer counts as we chase a place in the next round.

πŸ‘‡ What's your score prediction? Drop it in the comments and tell us who you think will be the star of the match! ⚽πŸ”₯

πŸ‡ΏπŸ‡¦ ONE NATION. ONE HEARTBEAT. INFINITE PRIDE. πŸ‡ΏπŸ‡¦The stage is set for our last group match, and it’s time to bring that u...
24/06/2026

πŸ‡ΏπŸ‡¦ ONE NATION. ONE HEARTBEAT. INFINITE PRIDE. πŸ‡ΏπŸ‡¦

The stage is set for our last group match, and it’s time to bring that undeniable South African "GEES"! Grab your friends, wave your flags, and let's stand united behind our boys as they take on South Korea. ⚽πŸ”₯

TELL US YOUR SCORE PREDICTIONS BELOW! πŸ‘‡ Drop your final score guesses in the comments before kickoff on 25 June at 03:00!

Vir die pa’s wat altyd die rots is, die rigting wys en onvoorwaardelik liefhet, vandag bederf en eer ons julle. πŸ’™Vir die...
21/06/2026

Vir die pa’s wat altyd die rots is, die rigting wys en onvoorwaardelik liefhet, vandag bederf en eer ons julle. πŸ’™

Vir die pa's wat altyd daar is, dis nou ons b***t om na jou te kyk.

Pa’s is so gewoond daaraan om altyd almal se gesondheid en welstand eerste te stel, maar vandag herinner ons hulle om ook na jouself te kyk. Of dit nou gaan oor sy daaglikse vitamiene, gesondheidsondersoeke of bloeddruk, die Arrie Nel Apteekgroep is hier om saam met jou na Pa se gesondheid te kyk sodat hy nog vir baie jare lank die 'Beste Pappa Ooit' kan wees.

πŸ’¬ Vertel ons in die kommentaar: Wat is daardie een "pa-gesegde" of wyse raad wat jou pa altyd met jou deel? Kom ons vier hulle woorde van wysheid vandag! πŸ‘‡

πŸ’š Healthy Nation, Unstoppable Spirit! The energy is electric as our boys take the world stage once again! πŸŒπŸ’› Behind ever...
18/06/2026

πŸ’š Healthy Nation, Unstoppable Spirit!

The energy is electric as our boys take the world stage once again! πŸŒπŸ’› Behind every great team is a healthy, passionate nation cheering them on. Gather your friends, get loud, and let’s cheer our boys on to victory! πŸ’šπŸ’›

πŸ‘‡ Drop your score predictions and a πŸ‡ΏπŸ‡¦ in the comments below!

πŸ‡ΏπŸ‡¦ SOUTH AFRICA IS BACK ON THE WORLD STAGE! 🌍✨ It’s time to dust off the vuvuzelas, wear your green and gold with pride,...
11/06/2026

πŸ‡ΏπŸ‡¦ SOUTH AFRICA IS BACK ON THE WORLD STAGE! 🌍✨

It’s time to dust off the vuvuzelas, wear your green and gold with pride, and show the world how we dance! Let’s back our boys as they take on the globe. Drop a πŸ‡ΏπŸ‡¦ if you’re supporting South Africa all the way and tell us your predictions for the opening match! πŸ—£οΈπŸ‘‡

Aan die vroue wat eerste vir almal anders omgee, vandag is dit ons b***t om vir julle te sorg.Om 'n moeder te wees, is d...
10/05/2026

Aan die vroue wat eerste vir almal anders omgee, vandag is dit ons b***t om vir julle te sorg.

Om 'n moeder te wees, is die grootste daad van toewyding, en by die Arrie Nel Apteekgroep sien ons die hart wat jy in elke geskraapte knie, elke laatnagkoors en elke "voel-beter"-drukkie sit. Jy is die hartklop van die huis en die krag van ons gemeenskap.

Mag jou dag gevul wees met dieselfde warmte, gesondheid en liefde wat jy so vrylik aan ander gee.

Ons wens al die ongelooflike ma's 'n gesonde en pragtige Moedersdag toe!

Dit is vandag Lindzey se laaste dag by die apteek. β€˜n Hartseerdag.Sy was β€˜n ongelooflike staatmaker wat baie b***e in di...
17/04/2026

Dit is vandag Lindzey se laaste dag by die apteek. β€˜n Hartseerdag.

Sy was β€˜n ongelooflike staatmaker wat baie b***e in die lug gehou het. Sy was hardwerkend, getrou en met ontsettende deursettingsvermoΓ« - sy het van voorwinkelassistent tot β€˜n knap aptekersassistent gevorder!

Ons wens haar sterkte toe met haar toekoms. Mag dit blink wees! Ons gaan jou mis!

Ons deel met julle die slegte nuus dat Ronelle aan die einde van die maand aftree. Ons gun haar die ekstra tyd saam met ...
13/04/2026

Ons deel met julle die slegte nuus dat Ronelle aan die einde van die maand aftree. Ons gun haar die ekstra tyd saam met haar familie en veral haar kleinkinders.

Ronelle het vanaf die opening van die apteek onverpoos gewerk om die apteek as β€˜n ware gemeenskapsapteek te vestig.

Julle sal kan getuig van haar werklike omgee. Dit was nie vir haar te veel moeite om opvolgoproepe te maak om na julle welstand te verneem, of om tuisbesoeke te doen, of medikasie na β€˜n lang dag by julle huise af te lewer nie. Sy het oproepe deur die dag, maar ook die nag geneem. Sy het selfs soms, en wanneer nodig, die apteek in die middel van die nag gaan oopsluit. Sy het dit egter met graagte en met liefde gedoen.

Ons weet die gemeenskap gaan vir Ronelle mis, maar ons glo dat Welgevonden Apteek sal aanhou om vir julle, soos altyd, vriendelike en voortreflike diens in die toekoms te lewer.

Flu vaccines have arrived at Welgevonden, Arrie Nel pharmacy! Run! Don’t walk! Get yours today!
30/03/2026

Flu vaccines have arrived at Welgevonden, Arrie Nel pharmacy! Run! Don’t walk! Get yours today!

Address

Stone Square, C/O R44 & Hendrikse Street, Welgevonden
Stellenbosch
7600

Opening Hours

Monday 08:00 - 19:00
Tuesday 08:00 - 19:00
Wednesday 08:00 - 19:00
Thursday 08:00 - 19:00
Friday 08:00 - 19:00
Saturday 08:00 - 17:00
Sunday 09:00 - 13:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Welgevonden Pharmacy posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Welgevonden Pharmacy:

Shortcuts

Share