26/10/2026
’n Dag kan sonder ’n groot plan begin en steeds eindig met die gevoel dat jy dit goed gebruik het.
By Ellenrust is daar plek vir juis sulke dae. Dae wat rustig ontvou en waar daar tyd is vir mekaar.🤍
Jou dae kan ook binnekort só voel. Skakel ons vandag.
📞 Petro – 066 354 0183
📞 Carine – 067 595 1321
[Ellenrust leefstyl] [aftreeoord Stilbaai] [aktiewe aftrede]