02/09/2026
🌸 Lentedag by Altena! 🌸
Altena se inwoners is gister lekker bederf op Lentedag!
Die Altena-sanggroep het die dag opgevrolik met ’n heerlike verskeidenheid lenteliedjies en die inwoners met hul pragtige sang vermaak.
’n Wonderlike manier om die nuwe seisoen te verwelkom!