12/08/2026
Saterdag bak ons pannekoek! ๐ฅ๐ Ons inwoners gaan self heerlike pannekoek bak en verkoop as deel van โn spesiale fondsinsameling vir die nuwe koffiewinkel wat binnekort by Van Niekerk-Benadehof gebou gaan word.
Ons nooi al ons inwoners, hul kinders, familie en vriende hartlik uit om die oggend saam met ons te kom geniet.
Kom geniet โn lekker pannekoek, โn warm drankie en goeie geselskap, en help ons sommer terselfdertyd om hierdie projek โn werklikheid te maak. โ๏ธ