16/12/2023
Môre almal. Ons het xtrale gedoen en sien niks fout op dit nie. Ons het 6buise bloed getrek en toets onderandere vir malaria, bosluisbytkoors en weer infeksie telling. Ons hoop dat die infeksie telling sal begin sak... uriene toets nou mooi skoon! 🙏haar koors lig ook as medikasie uitwerk maar was darm nie weer bo 40 soos toe sy opgeneem was nie.🤒 dankie vir almal se boodskappies en omgee! Ons waardeer dit.