Berna Foulds Studio

Berna Foulds Studio I teach parents sports injury management and injury-prevention techniques for their sports children.

MY KIND WIL MÔRE WEER SPORT DOEN,MAAR HET STEEDS PYN. WAT NOU?“Ek wil môre speel.”En jy weet hoe belangrik daardie wedst...
20/08/2026

MY KIND WIL MÔRE WEER SPORT DOEN,
MAAR HET STEEDS PYN. WAT NOU?

“Ek wil môre speel.”

En jy weet hoe belangrik daardie wedstryd vir jou kind is.

Die span maak staat op hom/haar.
Daar is weke se voorbereiding agter die rug.
En jou kind is desperaat om deel te neem.

Maar jy weet ook:

My kind het nog pyn.

Nou sit jy met die moeilike vrae:

👉 Kan my kind speel?
👉 Moet hy/sy eerder rus?
👉 Maak dit die besering erger as hy/sy speel?
👉 Hoe weet ek wanneer dit veilig is om terug te keer?

En dalk hoor jy ook:

“Mamma, ek is fine. Ek wil speel!”

❤️ Jy wil jou kind ondersteun.

Maar jou werk as mamma is nie om te besluit of jou kind graag wil speel nie.

Dit is om te help besluit of jou kind gereed is om te speel.

Jy hoef nie die besering self te diagnoseer nie.

Maar jy kan leer watter faktore belangrik is wanneer jou kind ná ’n besering weer wil sport doen.

My kind is beseer – WAT NOU? gee jou praktiese beseringsinligting om jou te help om meer ingeligte besluite te neem wanneer jou kind seerkry.

Nie om jou ’n gesondheidswerker te maak nie.

Om jou ’n meer ingeligte sportmamma te maak.

💻 Aanlyn inligting | ±60 minute
🎧 2 bonus potgooie
💰 R499 eenmalig

👉 My kind is beseer – WAT NOU?

www.bfstudio.co.za/beseringshantering

Want “Ek wil speel!” beteken nie altyd “Ek is gereed om te speel” nie.

MY KIND KLA AL ’N WEEK OOR PYN. WAT NOU?Aanvanklik d**k jy:“Hy/sy het seker net te hard geoefen.”Dan gaan ’n paar dae ve...
17/08/2026

MY KIND KLA AL ’N WEEK OOR PYN. WAT NOU?

Aanvanklik d**k jy:

“Hy/sy het seker net te hard geoefen.”

Dan gaan ’n paar dae verby.

Jou kind kla weer.

En dan begin jy wonder:

Is dit normaal?
Moet ek hom/haar laat rus?
Kan my kind nog sport doen?
Moet ek iemand raadpleeg?
Of wag ek nog ’n bietjie?

Dit is moeilik om daardie besluite te neem wanneer jy nie weet waarna om op te let nie.

En nee, jy hoef nie self te weet presies wat die probleem is nie.

Maar as mamma van ’n sportkind behoort jy te weet:

✔️ wanneer ’n besering of pyn nie geïgnoreer moet word nie
✔️ wat jy self kan doen om jou kind te ondersteun
✔️ wanneer rus belangrik is
✔️ wanneer jou kind nie moet aanhou met sport nie
✔️ en wanneer dit tyd is om professionele hulp te kry

My kind is beseer – WAT NOU? gee jou praktiese inligting om jou te help om beter besluite te neem wanneer jou kind seerkry.

Nie om jou ’n dokter te maak nie.

Om jou ’n meer ingeligte sportmamma te maak.

💻 Aanlyn inligting | ±60 minute
🎧 2 bonus potgooie
💰 R499 eenmalig

👉 Vind uit wat om te doen wanneer jou kind seerkry.

www.bfstudio.co.za/beseringshantering

MY KIND HET TYDENS SPORT SEERGEKRY. WAT NOU?Die wedstryd is aan die gang.Jou kind kom van die veld af.“Mamma, ek het see...
15/08/2026

MY KIND HET TYDENS SPORT SEERGEKRY. WAT NOU?

Die wedstryd is aan die gang.

Jou kind kom van die veld af.

“Mamma, ek het seergekry.”

En skielik moet jy besluit:

Moet ek hom/haar laat ophou?
Moet ek net kyk hoe dit gaan?
Kan hy/sy môre weer sport doen?
Moet ek ’n dokter bel?
Of is dit iets wat sommer vanself beter sal word?

😰 Dis moeilik om besluite te neem wanneer jy nie weet waarna om te kyk nie.

As ’n mamma hoef jy nie die besering self te diagnoseer nie.

Maar jy kan leer om beserings beter te verstaan, te weet wat jy eerste kan doen en om te herken wanneer jou kind professionele hulp nodig het, want jy is dikwels die een wat die hele prentjie sien.

Jy weet wat voorheen gebeur het.
Jy weet hoeveel sport jou kind doen.
Jy sien wanneer iets weer en weer gebeur.
En jy ken jou kind.

My kind is beseer – WAT NOU? is praktiese aanlyn beseringsinligting vir mammas van sportkinders.

Geen spesifieke sport nie.
Geen spesifieke besering nie.
Geen mediese opleiding nodig nie.

Net praktiese inligting om jou te help weet wat om te doen wanneer jou kind seerkry.

* PLUS 2 bonus potgooie
* ±60 minute se aanlyn inligting
* R499 eenmalig

👉 Begin met My kind is beseer – WAT NOU?

www.bfstudio.co.za/beseringshantering

Want wanneer jou kind seerkry, is “Wat nou?” dikwels die eerste vraag wat by jou opkom. ❤️

21/04/2026

“Mamma, my knie is seer!” Wat doen ek eerste?

Address

Thabazimbi
0380

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Berna Foulds Studio posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Berna Foulds Studio:

Shortcuts

Share