Wie is ek?

Call Directions Website Contact the practice

Wie is ek? Kyk. Dink. Verstaan jouself ’n bietjie beter. Wie is ek? is ‘n radio program op RSG (Vrydae 11:30)
Streaming link: www.rsg.co.za

Wie is ek?

**Wie is ek? – die gesprek oor mens-wees.**

Elke week op RSG, en hier op Facebook in video, gesels ek, Lise Swart, met sielkundiges oor die vrae, emosies en uitdagings wat ons almal raak.

**Luister. is gesprekke met medies professionele mense sal weekliks nuwe episodes hier op ons Facebook oplaai. Vir meer leesstof:
www.wieisek.co.za

Kyk mooi na jouself!

09/11/2026

𝐊𝐚𝐧 𝐣𝐲 𝐢𝐞𝐦𝐚𝐧𝐝 𝐦𝐢𝐬 𝐰𝐚𝐭 𝐣𝐨𝐮 𝐬𝐥𝐞𝐠 𝐛𝐞𝐡𝐚𝐧𝐝𝐞𝐥 𝐡𝐞𝐭? 🥺🥋

Waarom verlang die brein soms na iemand wat ons weet nie goed vir ons was nie?

Aanbieder: Lise Swart
Sielkundige: Gerda Kriel

Vraag vir : [email protected]



Leesstof:
www.wieisek.co.za

09/11/2026

𝐇𝐨𝐞 𝐡𝐞𝐫𝐬𝐭𝐞𝐥 𝐣𝐲 𝐧á ’𝐧 𝐭𝐨𝐤𝐬𝐢𝐞𝐬𝐞 𝐯𝐞𝐫𝐡𝐨𝐮𝐝𝐢𝐧𝐠? 😳🤕

Aanbieder: Lise Swart
Sielkundige: Anton Böhmer

Kontak Anton Böhmer: www.oakmemory.co.za
Stuur JOU vraag: [email protected]


Leesstof: www.wieisek.co.za

04/11/2026

𝐖𝐚𝐚𝐫𝐨𝐦 𝐝𝐨𝐞𝐧 𝐠𝐨𝐞𝐢𝐞 𝐦𝐞𝐧𝐬𝐞 𝐬𝐨𝐦𝐬 𝐯𝐞𝐫𝐬𝐤𝐫𝐢𝐤𝐥𝐢𝐤𝐞 𝐝𝐢𝐧𝐠𝐞? 🧐

Nie reeksmoordenaars nie — die gewone mens wat een dag iets doen wat niemand ooit van hom/haar sou verwag nie.

Aanbieder: Lise Swart
Sielkundige: Dr. Louis Awerbuck


Kontak Dr. Awerbuck: www.louisawerbuck.co.za
Vraag vir : [email protected]


Leesstof:
www.wieisek.co.za

02/11/2026

VRAAG: “𝐌𝐲 𝐰𝐞𝐫𝐤 𝐝𝐞𝐟𝐢𝐧𝐢𝐞𝐞𝐫 𝐦𝐲. 𝐈𝐬 𝐝𝐢𝐭 𝐠𝐞𝐯𝐚𝐚𝐫𝐥𝐢𝐤?” 🎙️📺📻

Aanbieder: Lise Swart
Sielkundige: Anton Böhmer

Kontak Anton Böhmer: www.oakmemory.co.za
Stuur jou vraag: [email protected]



LEESSTOF: www.wieisek.co.za

28/10/2026

𝐈𝐒 𝐉𝐘 𝐕𝐄𝐑𝐋𝐈𝐄𝐅 𝐎𝐏 𝐇Ú𝐋𝐋𝐄 — 𝐎𝐅 𝐎𝐏 𝐉𝐎𝐔 𝐅𝐀𝐍𝐓𝐀𝐒𝐈𝐄? ❤😍

Waarom raak mense soms verlief op iemand wat hulle skaars ken?
Die sielkunde van limerence: wanneer fantasie sterker as werklikheid word.

Aanbieder: Lise Swart
Sielkundige: Dr. Louis Awerbuck


Kontak Dr. Louis Awerbuck: www.louisawerbuck.co.za
Stuur JOU vraag: [email protected]


Leesstof: www.wieisek.co.za

26/10/2026

𝐉𝐘 𝐇𝐄𝐓 𝐃𝐈𝐓 𝐆𝐄𝐌𝐀𝐀𝐊. 𝐇𝐎𝐄𝐊𝐎𝐌 𝐕𝐎𝐄𝐋 𝐉𝐘 𝐃𝐀𝐍 𝐋𝐄𝐄𝐆? ☹️🥺
Wie is jy as jou grootste doelwit skielik bereik is?

Aanbieder: Lise Swart
Sielkundige: Luricka Fick Counselling Psychologist

𝐊𝐨𝐧𝐭𝐚𝐤 Luricka Fick: https://dynamichealth.today/about/
Het jy ‘n 𝐯𝐫𝐚𝐚𝐠: [email protected]

21/10/2026

𝐖𝐀𝐍𝐍𝐄𝐄𝐑 𝐆𝐄𝐕𝐀𝐀𝐑 𝐒𝐎𝐎𝐒 ’𝐍 𝐃𝐖𝐄𝐋𝐌 𝐖𝐎𝐑𝐃 🥋⛷️🪂

Waarom raak sommige mense verslaaf aan gevaar?
Hoekom soek iemand adrenalien, risiko en gevaar selfs wanneer hulle weet dit kan hulle vernietig?

Aanbieder: Lise Swart
Sielkundige: Gerda Kriel

𝐊𝐨𝐧𝐭𝐚𝐤 Gerda Kriel: https://share.google/nVBdF2LCajgxvLI4t
Stuur JOU 𝐯𝐫𝐚𝐚𝐠: [email protected]


𝐋𝐞𝐞𝐬𝐬𝐭𝐨𝐟: www.wieisek.co.za

19/10/2026

𝐇𝐎𝐄 𝐇𝐄𝐓 𝐄𝐊 𝐇𝐈𝐄𝐑 𝐁𝐄𝐋𝐀𝐍𝐃? 🧐✋

Wat gebeur wanneer jy besef: “Ek het die verkeerde lewe vir myself gebou”?

Aanbieder: Lise Swart
Sielkundige: Luricka Fick Counselling Psychologist

𝐊𝐨𝐧𝐭𝐚𝐤 Luricka Fick: https://dynamichealth.today/about/
Het jy ‘n 𝐯𝐫𝐚𝐚𝐠: [email protected]

14/10/2026

𝐇𝐔𝐋𝐋𝐄 𝐃𝐎𝐄𝐍 𝐃𝐈𝐓. 𝐌𝐀𝐀𝐑 𝐉𝐘 𝐊𝐑𝐘 𝐃𝐈𝐄 𝐒𝐊𝐔𝐋𝐃.😳🤯

Waarom beskuldig iemand jou van iets wat húlle self doen?
Projeksie — en wanneer dit veel meer as gewone beskuldiging word.

Aanbieder: Lise Swart
Sielkundige: Dr. Louis Awerbuck
Dr Louis Awerbuck Clinical Psychologist

Kontak Dr. Louis Awerbuck: www.louisawerbuck.co.za
Stuur JOU vraag: [email protected]



Leesstof: www.wieisek.co.za

12/10/2026

𝐖𝐀𝐍𝐍𝐄𝐄𝐑 𝐖𝐑𝐄𝐄𝐃𝐇𝐄𝐈𝐃 𝐋𝐄𝐊𝐊𝐄𝐑 𝐕𝐎𝐄𝐋 😏

Waarom geniet sommige mense dit om ander mense seer te maak?
Wat weet sielkunde oor wreedheid — en is dit dieselfde as aggressie?

Aanbieder: Lise Swart
Sielkundige: Dr. Louis Awerbuck


Kontak Dr. Louis Awerbuck: www.louisawerbuck.co.za
Stuur JOU vraag: [email protected]



Leesstof: www.wieisek.co.za

Address


Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Wie is ek? posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Wie is ek?:

Shortcuts

  • Want your practice to be the top-listed clinic?

Share