Utterly-well

Call Directions Website Contact the practice

Utterly-well Digital is the way to go, contact me if you also want to know how.

I am a 40-something year old H2A wife and mum of 3 teenagers growing my own online digital marketing business and helping others do the same to build a sold full-time- or side hussle.

Ek is self besig om deur my eie workbook te werk, en gaan dit elke week oor doen en journal, want dan kan ek my thought ...
16/06/2026

Ek is self besig om deur my eie workbook te werk, en gaan dit elke week oor doen en journal, want dan kan ek my thought process verge lyk soos ek groei.

Ek het al vir 'n rukkie begin Klein goedtjies aanpak en gesien hoe oulik dit werk, maar dit was meer gemik om my huis te declutter wat vir my baie overwhelming was op' n stadium.

So ek hoop hierdie kan jou ook help 💛☕

Ma’s is gewoond daaraan om te gee.Ons gee ons tyd, ons energie, ons laaste bietjie geduld… en party dae selfs ons laaste...
14/05/2026

Ma’s is gewoond daaraan om te gee.

Ons gee ons tyd, ons energie, ons laaste bietjie geduld… en party dae selfs ons laaste stukkie sanity. 😅

Maar êrens tussen werk, kinders, kos maak, huis reg hou en almal se behoeftes eerste sit, vergeet ons soms dat ons ook nog drome het.

Jy hoef nie alles vandag uit te figure nie.

Jy hoef nie ure se ekstra tyd te hê nie.

Jy hoef net bereid te wees om klein te begin.

Digitale bemarking het vir my gewys dat jy ’n vaardigheid kan leer, stap vir stap, selfs in ’n besige seisoen van jou lewe.

Nie oornag nie.

Nie met magic nie.

Maar met konsekwente klein aksies.

Vir die ma wat alles dra en steeds droom van meer — jy mag ook iets vir jouself bou. 💛

Comment BEGIN as jy meer wil weet oor hoe om klein te begin of...

WhatsApp 078 475 7100



10/05/2026

You are strong, even in your weakest moments.

Mom, may you be Blessed with the strength and love of God.

May our Abba Father keep lifting up you chin, while telling you that you are His most precious child, that you are perfectly and wonderfully made and you are worthy💛

09/05/2026

Monthendophobia 🤣🤣
Is dit 'n net' n grappie of is daar bietjie waarheid daarin verskuil ?

Ek is net dankbaar dat daar 'n simpel en eenvoudige oplossing deur gekom het vir ons.

En as jy ook soms bietjie paniekerig raak wanneer die motor of yskas funny klanke by kry, en die kids kom hou bak handjies vir geld... maar die maand is nog lank ...
Kontak my vir meer ligting oor wat is doen om te help.

My naam is Terri.
WhatsApp 🚗 078 475 7100

09/05/2026

Always remember as the sunrises everyday new day, you can rise up to reach your dreams, be better and strive to enjoy life more.

Don't take your days for granted. Don't take your gifts and talents for granted.

And never give up.

There will always be a way to get through a winter season in your life.

03/05/2026
03/05/2026

You can start from knowing zero, just as long as you make the choice to show up everyday, whether you have it together or not.

Perfection comes from practice and learning and refining a skill.

02/05/2026

As jy op 'n plek in jou lewe is waar jy weet dat iets moet verander...

Jy weet daar is meer aan die lewe as net survive van dag tot dag...

Waar jy al te bang is om te droom, want jy wil nie jouself meer dissipoint nie...

Wil ek vandag vir jou sê:

Moet nooit op gee nie en dis NOOIT te laat nie.

Die magic lê by 'n keuse om dinge te verander en dan die keuse elke liewe dag van daar af om aksie te vat daarop...

Al voel jy dit nie, al lyk dit of dit nie dadelik werk nie, moet jy elke dag op daag en aan gaan.

Om nuwe skills te leer en' n solid besigheid te bou GEBEUR NIE OORNAG NIE!

WhatsApp my as jy wil weet hoe ek vir my gesin 'n beter toekoms bou.

Address

Northern KZN

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Utterly-well posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Utterly-well:

Shortcuts

  • Want your practice to be the top-listed clinic?

Share