06/11/2022
My blyplek is by die 🌴🌴's Boutique vir
'n rustige na-jaars geur‼️
'n Aftree-oord wat n verskil maak... ⚜ saam met mense van my portuur!👵👴
24 uur primêre versorging...🩺
Krag-opwekker, geen beurtkrag 🚫
Veilig, rustig en bekostigbaar.💰
Koffiewinkel vir etes beskikbaar 🍜
☎️Bespreek jou plek by Jackie 0️⃣7️⃣2️⃣3️⃣8️⃣9️⃣9️⃣3️⃣6️⃣2️⃣
Gee jou kinders die versekering dat jy omring is deur omgee mense want JY verdien dit..🫂
Palms Boutique word tans gereken as die Vaaldriehoek se beste belegging vir jou rustig word jare🌴🌴🌴🌴
Skakel gerus vir afspraak....