Roosmaryn Mother & Baby Clinic

Roosmaryn Mother & Baby Clinic Mother and Baby Clinic

👶 Verwag julle 'n baba? Berei met selfvertroue voor vir die groot dag!Ons voorgeboorte klas help toekomstige ouers om vo...
03/08/2026

👶 Verwag julle 'n baba? Berei met selfvertroue voor vir die groot dag!

Ons voorgeboorte klas help toekomstige ouers om voorbereid, ingelig en meer gerus te voel oor geboorte, die eerste dae met baba en die uitdagings van ouerskap.

📅 Volgende klas: 15 Augustus 2026
⏰ 08h00 – 16h30
Ons bespreek onder andere:
✨ Normale kraam en pynhantering
✨ Keisersnee
✨ Borsvoeding
✨ Skin-to-skin
✨ Baba versorging en benodigdhede
✨ Nageboorte depressie
✨ Baba stimulasie en nog baie meer
☕ Ligte middagete en verversings ingesluit.
💰 R1100 per paartjie

📞 016 932 5514
📱 082 255 7818

Kan julle nie die Augustus klas bywoon nie? Ons volgende klas is op 1 November 2026.

02/06/2026

Roosmaryn bied voorgeboorte klasse aan waar jy voorberei word vir ouerskap 😃🥳📅Die volgende voorgeboorte klas vind plaas ...
14/05/2026

Roosmaryn bied voorgeboorte klasse aan waar jy voorberei word vir ouerskap 😃🥳
📅Die volgende voorgeboorte klas vind plaas op 23 Mei 2026 vanaf ⏰ 08h00 tot 16h30
💵Kostes – R980 (per paartjie of alleen)
Ongeag of jy normaal kraam of keisersnee verkies, sal jy baat vind by die voorgeboorte klasse.
Die volgende onderwerpe word behandel:
- Normaal kraam (praktiese asemhaling en pynhantering)
- Keisersnit (voor- en nadele)
- Borsvoeding
- Skin-to-skin
- Mikrobiome
- Baba bad / allergieë / produkte / benodigdhede
- Nageboorte depressie
- Huil-hantering
- Baba stimulasie
Ingesluit – leêr met inligting oor al die onderwerpe, asook verversings vir die dag.
Skakel om te bespreek!
☎️016 932 5514
📱 082 255 7818

24/04/2026

01/04/2026

02/03/2026

Roosmaryn bied voorgeboorte klasse aan waar jy voorberei word vir ouerskap 😃🥳

📅Die volgende voorgeboorte klas vind plaas op 21 Maart 2026 vanaf ⏰ 08h00 tot 16h30

16/02/2026

🌟 Happy New Year to all our beautiful families! 🌟We hope you had a blessed Christmas full of cuddles, joy and precious m...
01/01/2026

🌟 Happy New Year to all our beautiful families! 🌟
We hope you had a blessed Christmas full of cuddles, joy and precious memories. Whether you’re still resting at home or already back in the routine, stay safe and look after those little ones 🤍

Looking back on 2025, we loved supporting you through every milestone, from pregnancy, breastfeeding, and vaccinations, to watching your little ones grow.
In 2026, we’re continuing our commitment to compassionate care, guidance and the best possible start to life 👶💕

This year, let’s celebrate progress over perfection, every little step counts!
What special milestone are you looking forward to in 2026? 🎈

Roosmaryn bied voorgeboorte klasse aan waar jy voorberei word vir ouerskap 😃🥳*📅Die volgende voorgeboorte klas vind plaas...
03/10/2025

Roosmaryn bied voorgeboorte klasse aan waar jy voorberei word vir ouerskap 😃🥳
*
📅Die volgende voorgeboorte klas vind plaas op 29 November 2025 vanaf ⏰ 08h00 tot 16h30
💵Kostes – R980 (per paartjie of alleen)
*
Ongeag of jy normaal kraam of keisersnee verkies, sal jy baat vind by die voorgeboorte klasse.
*
Die volgende onderwerpe word behandel:
- Normaal kraam (praktiese asemhaling en pynhantering)
- Keisersnit (voor- en nadele)
- Borsvoeding
- Skin-to-skin
- Mikrobiome
- Baba bad / allergieë / produkte / benodigdhede
- Nageboorte depressie
- Huil-hantering
- Baba stimulasie
*
Ingesluit – leêr met inligting oor al die onderwerpe, asook verversings vir die dag.
*
Skakel om te bespreek!
☎️016 932 5514
📱 082 255 7818

05/06/2025

Address

47 Schumann Street
Vanderbijlpark
1911

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 18:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 16:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Roosmaryn Mother & Baby Clinic posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Roosmaryn Mother & Baby Clinic:

Shortcuts

Share

Category