Viljoenskroon Sentrum Vir Bejaardes Page

Viljoenskroon Sentrum Vir Bejaardes Page Ons is 'n trotse tehuis in Viljoenskroon deel van die Engo Familie, ons bied 24/7 Verpleegversorging

*SENTRUM NOOD TELEFOON*
Neem asb kennis dat die Sentrum se telefone tydens beurtkrag, soms nie werk nie a.g.v VODACOM sein probleme en bystand krag. Die Sentrum het alternatiewe in plek gestel om steeds kommunikasie te kan bewerkstellig. Hiermee *alternatiewe* selnommers wat geskakel kan word:

Daar is 'n *MTN* nr, asook 'n *CELL C* nr. Hierdie selfoon is permanent by die Verpleegafdeling en sal

vandaar geantwoord word. Ons doen asb 'n beroep op u, om slegs die onderstaande nommers te skakel, in dringende gevalle. Hierdie nommers is aan 'n selfoon gekoppel en vorm nie deel van die Sentrum se skakelbord nie, dus sal oproepe nie na 'n volgende uitbreiding deurgeskakel kan word nie.

� Cell C Nr:
*062 943 4754*

� MTN Nr:
*078 667 6216*

Jammer vir enige ongerief in die verband.

30/07/2026
NUUSBRIEF JUNIE 2026!!!
29/06/2026

NUUSBRIEF JUNIE 2026!!!

Ons Bejaardes verf lekker vandag!!!
21/04/2026

Ons Bejaardes verf lekker vandag!!!

Baie dankie aan ons kleintjies wat ons Oumas en Oupas kom bederf het met hulle Sang en liefde
21/04/2026

Baie dankie aan ons kleintjies wat ons Oumas en Oupas kom bederf het met hulle Sang en liefde

Sinior mind moves was lekker pret!!!!!
27/03/2026

Sinior mind moves was lekker pret!!!!!

16/03/2026

2026 wat ń Fees

26/02/2026

Senior mind moves

Address

Viljoenskroon

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:30
Tuesday 09:00 - 16:30
Wednesday 09:00 - 16:30
Thursday 09:00 - 16:30
Friday 09:00 - 16:30

Telephone

+27563433425

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Viljoenskroon Sentrum Vir Bejaardes Page posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Viljoenskroon Sentrum Vir Bejaardes Page:

Shortcuts

Share