Vrederus Tehuis Villiersdorp

Vrederus Tehuis Villiersdorp A retirement home situated in the quiet picturesque town of Villiersdorp.

We are part of the BADISA group and proud ourselves of providing 24 hour care to our residents.

KUMBA, Badisa Villiersdorp en Villiersdorp biblioteek. Vir die omgee en blommetjies. Dit was so lekker en die inwoners h...
01/09/2026

KUMBA, Badisa Villiersdorp en Villiersdorp biblioteek. Vir die omgee en blommetjies. Dit was so lekker en die inwoners het omtrent vir Kumba soentjies gestuur.

Baie baie dankie. Dissieland maatjies vir die lekker Lente bederf. Elke ouma en oupa se baie dankie. Dankie Tanna en al ...
01/09/2026

Baie baie dankie. Dissieland maatjies vir die lekker Lente bederf. Elke ouma en oupa se baie dankie. Dankie Tanna en al die personeel ons waardeer dit baie.

24/08/2026
Springbok Bo !!!!. Ons het vandag bietjie gees gebou. Tannie Rita van Coller en Tannie Saartjie Klynsmith het elkeen 'n ...
21/08/2026

Springbok Bo !!!!. Ons het vandag bietjie gees gebou. Tannie Rita van Coller en Tannie Saartjie Klynsmith het elkeen 'n prys ontvang vir Bok vir Sport. Baie dankie aan die kombuis en ons manne vir die braai van die wors. Go Bokke Go!!! Vrederus se bloed is groen

NESEIERTJIE kry ñ nuwe gedaante op ñ nuwe perseel!    Ons heropen op Saterdag 25 Julie en sien uit om ou en nuwe onderst...
24/07/2026

NESEIERTJIE kry ñ nuwe gedaante op ñ nuwe perseel! Ons heropen op Saterdag 25 Julie en sien uit om ou en nuwe ondersteuners te verwelkom!!!

Kom maak asb Saterdag ñ draai by die nuwe Neseiertjie.
Ons het baie oulike nuwe voorraad en daar sal heerlike pannekoek te koop wees!

Op publieke versoek is ons weer Saterdag vm oop vir ons spesiale Wintermarkie! Deel asb hierdie met die werkendes.  Heer...
25/06/2026

Op publieke versoek is ons weer Saterdag vm oop vir ons spesiale Wintermarkie! Deel asb hierdie met die werkendes. Heerlike eetgoed word te koop aangebied deur Vrederus Tehuis. Kom krap asb deur ons verborge skatte teen sakpas pryse. 🥳🤗

Na die storm, vaar ons vandag op kalm waters en open om 10h00!!!  Sien almal daar !
20/05/2026

Na die storm, vaar ons vandag op kalm waters en open om 10h00!!! Sien almal daar !

Address

33 Mullerstreet
Villiersdorp

Telephone

+27288401435

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vrederus Tehuis Villiersdorp posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Vrederus Tehuis Villiersdorp:

Shortcuts

Share