Karin Greeff Spraak-en Taalterapeute

Karin Greeff Spraak-en Taalterapeute Spraak-en Taalterapeute evalueer en behandel probleme met spraak, taal, kommunikasie en voeding in persone van alle ouderdomme

10/05/2026
Sterkte met n baie bedrywige 2de kwartaal!
09/04/2026

Sterkte met n baie bedrywige 2de kwartaal!

28/03/2026

Dit was n lekker bedrywige kwartaal.
Ons hoop al die kinders en onderwysers geniet n welverdiende vakansie

14/01/2026

Sterkte aan die die kinders, onderwysers en ouers met die nuwe skooljaar!

16/12/2025

Ons wens vir al die kinders, ouers en onderwysers n heerlike vakansie toe.
Dit was n besige jaar en ons het hard gewerk, maar ons is trots op elke klient se vordering. Ons is dankbaar vir die ouers en onderwysers wat saam met ons werk om elke kind sy volle potensiaal te laat bereik.

Praktyk is gesluit en open weer in Januarie 2026. Ons sal huidige klientjies se ouers vroeg in Januarie kontak om sessies te reël.

Email: [email protected] indien evaluasies geboek wil word vir Januarie 2026.

Ek was bevoorreg om die afgelope 3 dae n kursus oor Outisme by te kon woon, wat aangebied was deur Autism Western Cape. ...
27/11/2025

Ek was bevoorreg om die afgelope 3 dae n kursus oor Outisme by te kon woon, wat aangebied was deur Autism Western Cape. Dit was n geleentheid om kennis op te skerp en nuwe vaardighede leer wat ek verseker sal kan gebruik om my kliëntjies beter te help en ondersteun.

Spraakterapeute se rol by geletterdheid
19/11/2025

Spraakterapeute se rol by geletterdheid

27/10/2025

Leonie Smit (Spraakterapeut) is tans besig met haar kwalifikasie as borsvoedingskonsultant. Om aan al die vereistes te voldoen het sy praktiese ure nodig. Sy is opsoek na swanger mammas en mammas wat Borsvoed wat sy kan bedien met hulp, opleiding en ondersteuning met hul borsvoedingspad.

Die kwalifikasie word deur SACLC gedoen.

Die diens sal gratis wees aangesien sy besig is met die kwalifikasie.

Die diens is beskikbaar in Vredendal, Lutzville en Clanwilliam

Kontak haar direk by

Sel: 0827715105

of skakel die praktyk by

Tel: 0272133850

Address

Matzikamastraat 7
Vredendal
8160

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:30
Tuesday 08:00 - 16:30
Wednesday 09:00 - 16:30
Thursday 08:00 - 16:30
Friday 08:00 - 16:30

Telephone

+27272133850

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Karin Greeff Spraak-en Taalterapeute posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Karin Greeff Spraak-en Taalterapeute:

Share