05/03/2026
Liewe kliënt
Net ’n kennisgewing dat ek vir die afgelope 2 jaar geen prysverhoging gehad het nie. Ongelukkig, met alles wat duurder geword het, moet ek nou my pryse effens aanpas.
Die nuwe pryse tree in werking vanaf 1 April 2026.
Dankie vir jou begrip, jou lojaliteit en jou voortdurende ondersteuning ... dit beteken regtig baie vir my 🤍
Ashley