15/06/2026
Hoë bloeddruk - die gevare vir jou oë. N Retinale vena afsluiting is wanneer die bloeddruk die afsluiting van n belangrike aar in jou oog veroorsaak en bloeding binne die oog plaasvind. Dit presenteer gewoonlik net met visieverlies in die oog.