ACVV Nuwerus Ouetehuis

ACVV Nuwerus Ouetehuis Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from ACVV Nuwerus Ouetehuis, Retirement and care home, Russell Street, Worcester.

Ek herinder julle aan die familie ete, daar is nog plekke beskikbaar.
03/09/2026

Ek herinder julle aan die familie ete, daar is nog plekke beskikbaar.

Kom kuier saam.

Kom wees deel van n heerlike dag, lekker mense en goeie pryse. Stuur asb aan vir julle kennise. Kom maak n verskil..
21/08/2026

Kom wees deel van n heerlike dag, lekker mense en goeie pryse. Stuur asb aan vir julle kennise. Kom maak n verskil..

Kom kuier saam.
17/08/2026

Kom kuier saam.

02/08/2026

Baie dankie vir almal se ondersteuning.

31/07/2026

Hier gaan dit lekker. Kom kuier gerus.

Moenie vergeet om julle dag so te beplan dat julle ons Opwip Koffiewinkel kan ondersteun nie.  Ons het heerlike eetgoed ...
23/07/2026

Moenie vergeet om julle dag so te beplan dat julle ons Opwip Koffiewinkel kan ondersteun nie. Ons het heerlike eetgoed en vriendelike gesigte om julle in te wag. Julle is welkom om wegneemetes ook te bestel. Sien julle daar.

Kom kuier saam Opwip Koffiewinkel 31 Julie 2026.. Sien julle daar...

Ek herinner u aan ons demensie afdeling se projek. Borg ñ bankie, sodoende help u ons om ons droom tuin vir ons demensie...
21/07/2026

Ek herinner u aan ons demensie afdeling se projek. Borg ñ bankie, sodoende help u ons om ons droom tuin vir ons demensie inwoners te bewaarheid. U of u besigheid se naam word as borg op die bankie gesit wat ook dien as advertensie vir u.

Soos baie van julle weet het ons Demensie inwoners. Ons volgende behoefte is om ñ veilige tuin vir hulle te maak. Ons wil baie graag 1 September 2026 vir Lentedag ons tuin open. U kan help om hierdie droom waar te maak deur ñ spasie te borg op ñ bankie. Ons sit die naam van u keuse daarop. Deel asb met u vriende en familie. Baie dankie.

Kom kuier saam Opwip Koffiewinkel 31 Julie 2026.. Sien julle daar...
07/07/2026

Kom kuier saam Opwip Koffiewinkel 31 Julie 2026.. Sien julle daar...

Soos baie van julle weet het ons Demensie inwoners. Ons volgende behoefte is om ñ veilige tuin vir hulle te maak. Ons wi...
02/07/2026

Soos baie van julle weet het ons Demensie inwoners. Ons volgende behoefte is om ñ veilige tuin vir hulle te maak. Ons wil baie graag 1 September 2026 vir Lentedag ons tuin open. U kan help om hierdie droom waar te maak deur ñ spasie te borg op ñ bankie. Ons sit die naam van u keuse daarop. Deel asb met u vriende en familie. Baie dankie.

02/07/2026

Address

Russell Street
Worcester
6861

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when ACVV Nuwerus Ouetehuis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share