BOWL Addiction Treatment Services

BOWL Addiction Treatment Services Outpatient Treatment, Aftercare & Early Intervention Services in Worcester, Villiersdorp & Robertson Registered Rehabilitation Programme for Males.

Females & Youth in Worcester & Villiersdorp. We help patients develop the skill to manage their drug and alcohol dependence and related problems in the community.

Dankbaar dat ons deel kon hê in sy storie...✍️
31/07/2026

Dankbaar dat ons deel kon hê in sy storie...✍️

22/07/2026

They just love Seppie's energy🤣 💚🌿

Sometimes, all they need is someone to notice their effort, believe in them, and say, "Well done!" 👏✨A little acknowledg...
22/07/2026

Sometimes, all they need is someone to notice their effort, believe in them, and say, "Well done!" 👏✨

A little acknowledgement today can build a lifetime of confidence tomorrow. 💪🌟

🌱

🚨🚨🚨VERSPREI DIE STATUS ASB:ONS praat more oor die Padkaart van Herstelling en enige iemand is welkom en dit is GRATIS‼️
16/07/2026

🚨🚨🚨VERSPREI DIE STATUS ASB:
ONS praat more oor die Padkaart van Herstelling en enige iemand is welkom en dit is GRATIS‼️

Please read the article 🌿💚
15/07/2026

Please read the article 🌿💚

🎉 Vandag maak hy geskiedenis by BOWL! 🙌In 2020 het Brandon by ons kantore ingestap as 'n verslaafde, sonder kwalifikasie...
13/07/2026

🎉 Vandag maak hy geskiedenis by BOWL! 🙌

In 2020 het Brandon by ons kantore ingestap as 'n verslaafde, sonder kwalifikasies, maar met die bereidwilligheid om sy lewe te verander.

Ses jaar later stap hy weer deur dieselfde deure – nie as 'n kliënt nie, maar as 'n finalejaar Maatskaplike Werk-student wat sy praktiese opleiding by ons kom doen. 👏

Brandon, dankie dat jy BOWL gekies het om deel van hierdie belangrike hoofstuk in jou professionele reis te wees. Ons is trots dat ons destyds 'n rol in jou herstel kon speel, en sien daarna uit om nou ook 'n positiewe impak op jou ontwikkeling as toekomstige maatskaplike werker te maak.

Jou storie is 'n bewys dat herstel moontlik is, dat verandering werklik is, en dat hoop altyd sterker is as omstandighede.

Ons is ongelooflik trots op jou. Die beste lê nog voor! 💙

💚🌿
11/07/2026

💚🌿

10 Julie 2026 se sessie gaan oor Codependency en die tema is: "Wie dra die sak"As jy iemand ken wat met 'n verslaafde sa...
09/07/2026

10 Julie 2026 se sessie gaan oor Codependency en die tema is: "Wie dra die sak"
As jy iemand ken wat met 'n verslaafde saam woon en jy wil dai een ondersteun mag jy more samet dai persoon stap tot by BOWL om 11:45, 91 Russell Straat.
GRATIS & VERTROULIK💚🌿

05/07/2026

❤️ FAMILIE ONDERSTEUNING kan die verskil maak. ❤️

Jou geliefde het jou dalk baie seergemaak, maar as hulle bereid is om te verander, probeer saam met hulle stap. Jou ondersteuning kan hoop bring en baie toekomstige pyn voorkom. 🤝

En as jou geliefde nog nie gereed is vir herstel nie, woon steeds ons GRATIS Familie-sessies by. Dit help jou om na jouself om te sien én leer jou hoe om 'n verslaafde op 'n gesonde manier te hanteer. 💙 Jy hoof nie skaam te wees vir ander, verslawing kan enige familie tref.

🌱 Herstel begin nie net by die verslaafde nie – dit begin ook by die familie. WHATSAPP ONS OP 075 444 0734

Address

91 Russell Street
Worcester
6850

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:30
Friday 08:00 - 15:00

Telephone

+27848999894

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when BOWL Addiction Treatment Services posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to BOWL Addiction Treatment Services:

Shortcuts

Share