09/09/2026
πΈ Woensdag 9 September 2026 β Aktiwiteite by SAVF Tehuis Zeerust πΈ
Ons het die dag begin met lekker oefeninge πͺπ en sommer kortliks afgesluit met βn bietjie musiek maak! πΆβ€οΈ
βn Heerlike oggend vol beweging, pret en glimlagte! π·π