Huis Groeneweide

Huis Groeneweide We provide comprehensive, sustainable, dignified care and accommodation to our elderly in a safe environment. It was established in 1973.

Huis Groeneweide in Darling is a residential program of BADISA and accommodates 64 residents. The permanent staff consists of 43 employees with an additional 6 relief staff members. With a vision aiming for happy residents who are cherished and a mission of comprehensive, sustainable and dignified care and accommodation for the elderly in a safe environment, Huis Groeneweide is dedicated to provid

ing a nurturing and fulfilling home for its residents, ensuring their well-being and quality of life are prioritized every step of the way.

08/09/2026

🎉 DIE WENNERS IS AANGEWYS!

🐑 1ste prys – ’n hele lam: Doreen Solomons
🔥 2de prys – 10 kg boerewors: Hendrik Mickitt

Baie dankie aan Anneli Bester en Charlotte Correia wat die wenkaartjies getrek het.

Baie geluk, Doreen en Hendrik — geniet julle fantastiese pryse!

07/09/2026

Final preparations underway…

The draw takes place tomorrow at 11:00!

Things are getting serious behind the scenes…The tickets are being folded, the entries are going into the draw and every...
07/09/2026

Things are getting serious behind the scenes…

The tickets are being folded, the entries are going into the draw and everything is almost ready for the big moment!

At 11:00 tomorrow morning, two names will be drawn — one for a whole lamb and another for 10kg of boerewors.

A big thank you to everyone who supported our raffle and bought a ticket.

IN VOLLE BLOMLente het ’n manier om ’n mens weer te laat raaksien…die lig wat soggens ’n bietjie vroeër deur die venster...
01/09/2026

IN VOLLE BLOM

Lente het ’n manier om ’n mens weer te laat raaksien…
die lig wat soggens ’n bietjie vroeër deur die venster val,
die son wat langer vertoef,
die eerste nuwe groen,
en dan — amper oornag — ’n ontploffing van kleur waar die winter net ’n rukkie gelede nog stil en kaal was.

Miskien is dít die mooi van ’n nuwe seisoen — die herinnering dat die lewe voortdurend verander en dat elke seisoen sy tyd het. En net wanneer ’n mens gewoond geraak het aan hoe dinge is, kom die natuur en wys dat daar weer iets anders, iets nuuts, is om raak te sien en te waardeer.

En vandag het ons hierdie nuwe seisoen behoorlik verwelkom.

Baie dankie aan elkeen wat gehelp het om ons lenteviering so mooi en vol kleur te maak!

Van tuin tot tafel – met liefde gegee en met liefde verwerk...Baie baie dankie, Laetitia van Behind the Shed, vir die he...
27/08/2026

Van tuin tot tafel – met liefde gegee en met liefde verwerk...

Baie baie dankie, Laetitia van Behind the Shed, vir die heerlike vars rooi spinasie.

En baie dankie aan ons inwoners se gewillige hande, wat altyd gereed is om te help.

“There is a special kind of joy in giving and an equal beauty in receiving with gratitude.”

’n Spesiale bederf vir ons inwoners!Baie dankie aan Gift of the Givers wat gister vir ons inwoners kom kuier het en hull...
27/08/2026

’n Spesiale bederf vir ons inwoners!

Baie dankie aan Gift of the Givers wat gister vir ons inwoners kom kuier het en hulle met heerlike bederfgoed verras het.

Ons waardeer julle omgee en vrygewigheid, asook die vreugde wat julle aan ons inwoners gebring het.

TOTSIENS, STAF VAN ROOYAfskeid is nooit maklik nie, maar dit gee ons ook die geleentheid om terug te kyk en die mooi oom...
21/08/2026

TOTSIENS, STAF VAN ROOY

Afskeid is nooit maklik nie, maar dit gee ons ook die geleentheid om terug te kyk en die mooi oomblikke en herinneringe met waardering te onthou.

Staf van Rooy, ons hoop jy neem ’n stukkie van Huis Groeneweide saam met jou en wens jou die allermooiste toe vir die toekoms!

Ons jaarlikse Worsprojek vind weer in Oktober plaas en die voorbereidings is reeds in volle swang.Baie dankie aan Anthon...
18/08/2026

Ons jaarlikse Worsprojek vind weer in Oktober plaas en die voorbereidings is reeds in volle swang.

Baie dankie aan Anthony Snyman en Kaap Agri vir die skenking van die speserye.

Dankie vir julle ondersteuning en dat julle saam met ons help om ’n verskil te maak!

’n Spesiale Vrouedag-viering 🌸Ons inwoners het vandag, op uitnodiging van Johan Lubbe, ’n heerlike Vrouedag-viering geni...
10/08/2026

’n Spesiale Vrouedag-viering 🌸

Ons inwoners het vandag, op uitnodiging van Johan Lubbe, ’n heerlike Vrouedag-viering geniet. Daar is heerlik saam gekuier tydens ’n gesellige hamburgerbraai, met vrolike musiek deur Philip Moolman.

Baie dankie, Johan, vir ’n besonderse dag vol lekker kos, musiek en baie mooi oomblikke!

CELEBRATING WOMEN, LOVE & LIFEA special thank you to Cecilia & Silvia for the beautiful décor.
09/08/2026

CELEBRATING WOMEN, LOVE & LIFE

A special thank you to Cecilia & Silvia for the beautiful décor.

Address

21 Fontein Street
Darling
7345

Opening Hours

Monday 07:00 - 16:00
Tuesday 07:00 - 16:00
Wednesday 07:00 - 16:00
Thursday 07:00 - 16:00
Friday 07:00 - 16:00

Telephone

+27224922665

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Huis Groeneweide posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Huis Groeneweide:

Shortcuts

Share