07/08/2026
Sommige vroue neem die leiding.
Ander dra in stilte.
Maar elkeen laat ’n spoor.
Hierdie Vrouedag eer ons die vroue wat elke dag met krag, deernis en deursettingsvermoë soveel dra - in hul huise, hul werk, hul families en hul gemeenskappe.
Aan elke vrou wat aanhou, opbou, troos en liefhet: ons sien jou, en ons waardeer jou.
-
Some women take the lead.
Others carry quietly.
But each one leaves a mark.
This Women’s Day, we honour the women who carry so much every day with strength, compassion and perseverance, in their homes, their work, their families and their communities.
To every woman who keeps going, builds others up, comforts and loves: we see you, and we appreciate you.
📍 No. 1, 4de Straat, Delmas
📞 (013) 665 2147 | 071 659 3212