10/06/2026
Pletschke: Met diepe hartseer deel ons die afsterwe van ons geliefde ma, skoonma, ouma en Oumagrootjie, Sally Pletschke. Die diens sal plaasvind op Vrydag 12de Junie om 12:00 by die Cambridge Krematorium Kapel. Familie en vriende word hartlik uitgenooi om saam met ons haar lewe te vier en afskeid te neem.
"Die Here is my Herder; niks sal my ontbreek nie." – Psalm 23
Rus sag in die arms van Jesus.
Die familie.