Waterberg Familiepraktyk

Call Directions Contact the practice

Waterberg Familiepraktyk General Medical Practice

23/10/2026

Make time for yourself this Saturday at still

Book a Japanese Headspa, massage, facial or Elim MediHeel pedicure and enjoy a little luxury.

Book your treatment for tomorrow on Fresha or message us to reserve your appointment.

17/09/2026

still. was created from a shared vision to bring a sophisticated wellness experience to our small town — a minimalist, luxurious retreat centred on scalp care and pure relaxation.

Behind still. are women who understand how much we give to everyday life, and how important it is to take a moment for ourselves. We wanted to create a space where you feel welcomed, cared for and free to slow down. From the cleanliness of our salon to the smallest finishing touches, our attention to detail reflects the care we put into your experience.

Whether you visit for a quiet moment alone or share the experience with someone you love, our hope is that you leave feeling rested, refreshed and reconnected.

A little luxury, close to home. A moment to reset and simply be still.

With love🤍
Yda | Natalee | Heste

13/09/2026

Still Headspa is a small, luxurious headspa salon in Modimolle. We offer Japanese headspa treatments, Hydra Facials, Elim MediHeel pedicures and massages in a calm, intimate setting with personal attention. Couples treatments are also available.

Follow our page for launch specials

📍1 Chris Hani Street, Modimolle

12/08/2026
🩺👩🏼‍⚕️
01/06/2026

🩺👩🏼‍⚕️

Ons is baie trots en opgewonde om Dr. Lilanie De Wet by ons praktyk te verwelkom. Sy is ’n vriendelike, toegewyde dokter...
01/04/2026

Ons is baie trots en opgewonde om Dr. Lilanie De Wet by ons praktyk te verwelkom. Sy is ’n vriendelike, toegewyde dokter wat haar werk met groot passie en sorg benader. Van die eerste dag af het sy reeds ’n positiewe indruk gemaak, nie net op die span nie, maar ook op ons pasiënte.

Dr. Lilanie beskik oor uitstekende kliniese vaardighede en het ’n besonderse vermoë om pasiënte op hul gemak te stel. Sy neem die tyd om deeglik te luister en elke pasiënt se unieke behoeftes te verstaan, wat haar sorg persoonlik en van hoë gehalte maak.

Ons is dankbaar om haar as deel van ons span te hê en sien uit daarna om saam met haar voort te bou aan die hoë standaard van sorg waarvoor ons praktyk bekend is. Ons vertrou dat ons pasiënte groot baat sal vind by haar kundigheid en deernis.

Baie welkom by die praktyk, Dr. Lilanie, ons sien uit na ’n lang en suksesvolle samewerking.

Dr Yda Jordaan
Waterberg Familiepraktyk 🩺👩‍⚕️

20/07/2025

43 - 39
NRK 1 VS Loskop 1

25/06/2025

Rugby-aand in Nylstroom!
Kom ondersteun NRK se tuiswedstryde teen Northam Rhinos.

📍 Hoërskool Nylstroom
📅 Vrydag, 27 Junie 2025
🕗 Afskop: 18:30
🎟️ Toegang: R20 per voertuig

🍔 Burgers te koop
☕ Koffiestalletjie & 🍻 Kroeg beskikbaar
💳 Kaartmasjiene op die perseel

Dis ‘n aand vol gees, goeie rugby en lekker samekoms – moenie dit misloop nie!

07/05/2025

NRK // Raffle // 1 Julie 2025

1. Blouwildebees Karkas R50.00
2. Naweek in die Waterberge (6mense) R50.00

Kontak ons indien jy kaartjies wil koop. Daar sal ‘n live trekking wees op 1 Julie 2025. Kaartjies kan digitaal uitgereik word.

WhatsApp vir navrae en betalings
Jannie: 082 372 9853
Heste: 061 589 2070

Address

1 Chris Hani Street
Modimolle
0510

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 13:00

Telephone

+27147171770

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Waterberg Familiepraktyk posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Waterberg Familiepraktyk:

Shortcuts

Share