GesondeSeks

GesondeSeks Die nuwe tuiste van Timothy en Janet Kieswetter se Gesonde Seks

08/06/2026

Anoniem vra: Ek het n Baie aantreklike man. Wat n hoe libido het. En ek sukkel ongelooflik met myne. Ek het dood eenvoudig net nie die behoefte daaraan nie.

Ek het nog nooit in my lewe eintlik n behoefte gehad nie. Ja die lewe is maar uitputtend, my kind is veeleisend en daar is maar stress. Ek verstaan dat dit n helse probleem is, en dat die fout by my le.

Ek soek raad van dames af, moet ek Dr toe gaan ? Kort ek aanvullings ? Wat is fout met my? Ek is 36 en Hy is 46.

08/06/2026

Anoniem vra: Ek is nogals geseend en heelwat. My vrou kla verskrik ek maak haar seer maar ek kan nie klaar maak as minder as die helfde nie stimuleer word nie.

Ons beide het heelwat gewig verloor en dit is nou so erg dat my ou knak en dit raak dan vir my seer

Hoe nou gemaak

❤️🌿 DINOKENG COUPLES RETREAT 2026 🌿❤️Wanneer laas het julle regtig tyd gemaak vir mekaar? 💑Kom geniet 'n onvergeetlike n...
08/06/2026

❤️🌿 DINOKENG COUPLES RETREAT 2026 🌿❤️

Wanneer laas het julle regtig tyd gemaak vir mekaar? 💑

Kom geniet 'n onvergeetlike naweek net vir julle in die pragtige Dinokeng. Weg van die geraas van die alledaagse lewe, kry julle die geleentheid om weer te praat, lag, groei en connect. ✨

💛 Eerlike gesprekke oor liefde & intimiteit
💛 Praktiese hulpmiddels vir beter kommunikasie
💛 Dieper verbinding met jou lewensmaat
💛 'n Ontspanne, veilige atmosfeer waar julle saam kan groei

📅 6–8 November 2026
🍽️ All Inclusive – Aandete, Bed & Ontbyt
🎤 2 Werkswinkels deur Timothy Kieswetter

💰 R3500 per persoon
🔒 Deposito: R1000 per persoon (nie-terugbetaalbaar nie)

⚠️ Beperkte plekke beskikbaar – slegs vir paartjies (18+)

❤️ Dis tyd om weer te connect!

📩 [email protected]
📞 072 300 6457

08/06/2026

Anoniem vra: Ek kom vandag met groot hartseer met n hart wat in 2 geskeur is en soek raad. Ek en my vrou is besig om te skei. Ons is seperated vir nou en bly nog saam.

Die ding wat my baie seer maak is ons was nog nie eers n week uit mekaar uit nie en sy was kla op dating sites en praat klaar met ander mans beplan kla om op dates te gaan.

Hoe hanteer mens dit. Dit voel soos n mes wat keer op keer in my gesteek word.

Hoe beweeg mens so vinnig aan. Ek is raad op. As ek met haar praat daaroor raak sy geirriteerd. Sy se syt lankal uit gecheck. Sy het ook gese sy is lief vir my as n vriend en ook as ons kind se pa en dis dit.

Ons is baie amicable met die skei en parenting plan en baklei nie en probeer als "normaal" hou vir ons kind. Maar dis die seerste seer wat ek nog ooit gevoel het. Hoe herstel mens van so iets

08/06/2026

Anoniem vra: I can’t reach an or**sm when I have s*xual in*******se with my husband. I never have been able to. I am able to reach or**sms through external stimulation.

How many women are in the same position? How does your husband feel about it? My think husband doesn’t understand it. He feels like he’s not satisfying me.

Should I maybe see a s*x therapist or something?

Any advice please?

08/06/2026

Anoniem vra: Ek soek raad, of wil net weet of dit normaal is om so te gebeur.

Ek was vir 10 jaar in n verhouding en het hom beëindig, Ek was moeg dat hy altyd sy ma bo my kies oor alles..

Elk geval, na 2 jaar toe ontmoet ek iemand ek wou nie weer n verhouding hê nie, maar eks mal verlief op hom, volgende maand is ons n jaar saam...

Hy behandel my baie goed, ek kan regtig nie kla oor hom nie.
In die slaap kamer is die probleem.
Hy is altyd lus. Ons het 2 keer n dag na 1 keer n dag toe en nou so 1 keer elke 2 weke.

Hy is amazing in die bed, hy kry goed reg met my wat ek nie eers van geweet het nie. Bene wat bewe en aftershocks.. anyways...

Ons sal 20 min besig wees tot n uur... probeer hoeveel verskillende posisies maar hy kan nie climax nie. Hy sê hy voel dis daar maar dit gebeur nie. Dis elke keer se probleem... Het al bjs, hand gebruik om te help.. dit help ook nie.

Hy het so pilletjir die ander dag gedrink om te kyk of dit sou help.

Wat doen ons verkeerd?
Is dit ek?
Is dit my lyf?

Is hy nog vas op sy ex, is sy kop besig??

Dit begin my net pla want hy kry nie die plesier wat ek kry nie, en dit voel of ek iets verkeerd doen...

Ons is nou 30

🔥 MIDDELBURG VANAAND 🔥Tietelogie en Tottikunde is AAN 😏💃Laaste show vir die naweek… en ons maak hom ’n groot een! 🙌🔥Dis ...
06/06/2026

🔥 MIDDELBURG VANAAND 🔥

Tietelogie en Tottikunde is AAN 😏💃

Laaste show vir die naweek… en ons maak hom ’n groot een! 🙌🔥

Dis ’n aand van groot pret, stout stories en lekker energie 🕺✨

Middelburg, dis n jol saam julle! 🎉

‼️NIGHT-OUT GEVUL MET LAG, GIGGEL EN BLOOS‼️Timothy Kieswetter se splinternuwe Comedy Show TIETELOGIE EN TOTTIKUNDE 🤣9 J...
06/06/2026

‼️NIGHT-OUT GEVUL MET LAG, GIGGEL EN BLOOS‼️

Timothy Kieswetter se splinternuwe Comedy Show TIETELOGIE EN TOTTIKUNDE 🤣

9 Junie @ 19h00
Barnyard | Menlyn

Kaartjies:
https://www.gesondeseks.co.za/event/tietelogie-tottikunde-menlyn-barnyard/

Lof vir die show:

"Ek het geleer dat die tottie ‘n hart is met sy eie gevoelens. Praat met hom want hy luister. Beste show ooit!!"
"Eerlikwaar, ek het nie geweet wat om te verwag nie – maar wow!

Hy het dit professioneel, selfversekerd en ongelooflik insiggewend aangebied. Dit was smaakvol, eerlik en het my sommer anders laat d**k oor intimiteit.

Definitief ’n ervaring wat ek weer sal bywoon en sterk aanbeveel!"

"Ek het lank laas so lekker gelag ..... dis my man se eerste keer by so show en ek het hom nog nooit so sien lag uit sy maag uit nie."

LAG TOT JY STYF IS. ONS SIEN JULLE DAAR!!

Timothy Kieswetter, in sy nuutste couples komedie, “Tietelogie en Tottikunde”, ontbloot hy die wetenskap van liefde.

🔥 SECUNDA 🔥Uitverkoopte show… en die energie is op ’n ander vlak! 🙌💃Dis yskoud buite, maar binne maak Timothy dit warm m...
05/06/2026

🔥 SECUNDA 🔥

Uitverkoopte show… en die energie is op ’n ander vlak! 🙌💃

Dis yskoud buite, maar binne maak Timothy dit warm met Tietelogie en Tottikunde 😏🔥

Vol laughs, lekker vibes en net die regte bietjie spice 🕺✨

Secunda, julle is aan die brand! 🎉

05/06/2026

Anoniem vra : Ekt twee kollegas by die werk wat albei getroud is en die twee is aangetrokke tot mekaar. Sy vertel hoe hy haar bene lam maak, en as hulle soen raak die ou styf en vat aan haar etc.

Ekt perongeluk op hul chats afgekom op haar foon waar die gesprek gaan oor “kissing downstairs” I mean hoe wil ander man se vrou dit aan getroude vrou doen?

Dit pla my vreeslik ek het haar probeer reghelp om te sê dis die verkeerde keerde paadjie, maar hoor is min .. raad asb.

Address

813 Rubenstein Drive
Pretoria
0181

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when GesondeSeks posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to GesondeSeks:

Share