09/11/2026
Dit is weer daai tyd van die jaar!
🖤BLACK FRIDAY🖤
Al ons sonbrille is 25% af! 😎
Ons het ‘n groot verskeidenheid van Ray-Ban, Jeep tot Under Armour Sonbrille
EN
Ons oogtoetse is slegs R200 vir die maand! 🤓
Ons oogkundige, Gillian, staan gereed met al ons nuwe toerustig om seker te maak almal in Villiersdorp kan mooi sien!
Maak vandag jou afspraak!
☎️021 883 8091
📍Villiersdorp Oogkundiges, 21 Unie Laan
📆 Tot einde November