Goukam Health APD

Goukam Health APD - Overcoming limitations and striving to reach full potential -

https://www.backabuddy.co.za/campaign/funding-for-goukam-health-apd

Onthou van ons Jeugdag vieringe op 19 Junie 2026. Almal is welkom!
08/06/2026

Onthou van ons Jeugdag vieringe op 19 Junie 2026. Almal is welkom!

Heerlike appels en uie te koop! Kontak ons gerus by 0287134130!๐ŸŽ๐Ÿง…
08/06/2026

Heerlike appels en uie te koop! Kontak ons gerus by 0287134130!๐ŸŽ๐Ÿง…

27/05/2026
Goukam Health APD het vandag ons ongelooflike verpleegpersoneel bederf en vereer ter viering van Nurses Day!Dankie aan e...
22/05/2026

Goukam Health APD het vandag ons ongelooflike verpleegpersoneel bederf en vereer ter viering van Nurses Day!

Dankie aan elke versorger vir julle harde werk, deernis en toewyding wat julle elke dag aan ons pasiรซnte en gemeenskap bewys. Julle maak regtig โ€™n verskil. ๐Ÿ’

Ons het die dag geniet met heerlike koek en koffie as โ€™n klein teken van waardering vir alles wat julle doen.

Happy Nurses Day aan al ons wonderlike versorgers!

๐ŸŒธ Welkom aan ons nuwe Maatskaplike Werker! ๐ŸŒธDit is vir ons โ€™n groot voorreg om vir Seidy Hartman by ons span te verwelko...
19/05/2026

๐ŸŒธ Welkom aan ons nuwe Maatskaplike Werker! ๐ŸŒธ

Dit is vir ons โ€™n groot voorreg om vir Seidy Hartman by ons span te verwelkom as ons nuut aangestelde maatskaplike werker.

Ons sien uit daarna om saam met haar te werk en weet dat haar passie, toewyding en omgee โ€™n waardevolle bydrae tot ons organisasie en gemeenskap sal lewer.

Seidy, ons wens jou baie geluk met jou nuwe posisie en hoop jy sal vinnig tuis voel by ons span.

Welkom by die Goukam Health APD-familie! ๐Ÿ’™

19/05/2026

goukamhealthapd.com

Western Cape Association of and for Persons with Disabilities
15/04/2026

Western Cape Association of and for Persons with Disabilities

Address

40 Long Street
Riversdale
6670

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 15:00

Telephone

+27686550360

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Goukam Health APD posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Goukam Health APD:

Share