30/07/2026
‼️𝐖𝐄𝐍 𝟐 𝐊𝐀𝐀𝐑𝐓𝐉𝐈𝐄𝐒 𝐧𝐚 𝐎𝐮𝐭 𝐨𝐟 𝐎𝐟𝐟𝐢𝐜𝐞 𝐦𝐞𝐭 𝐌𝐚𝐫𝐜𝐢𝐞𝐥 𝐇𝐨𝐩𝐤𝐢𝐧𝐬‼️
Het jy al gehoor van Out of Office? Nou is jou kans om hierdie inspirerende oggend saam met Innovation for the Blind en Marciel Hopkins te beleef!
Ons gee 2 kaartjies weg aan een gelukkige wenner!
𝐕𝐨𝐥𝐠 𝐝𝐢𝐞 𝐬𝐭𝐚𝐩𝐩𝐞 𝐨𝐦 𝐢𝐧 𝐭𝐞 𝐬𝐤𝐫𝐲𝐟:
✅ 𝐋𝐢𝐤𝐞/𝐕𝐨𝐥𝐠 ons Facebook- of Instagram-blad.
👥 𝐓𝐚𝐠 𝟑 𝐯𝐫𝐢𝐞𝐧𝐝𝐞 in die kommentaar.
📧 𝐒𝐤𝐫𝐲𝐟 𝐢𝐧 met jou e-posadres op ons webwerf: https://innovationfortheblind.org/events-2/
📅 Kompetisie sluit op 25 Augustus 2026.
🏆 Die wenner word op 26 Augustus 2026 aangekondig.
Moenie hierdie geleentheid misloop om vir 'n paar uur buite die kantoor nuwe inspirasie, motivering en energie te kry nie.