Dr Hendri de Wit

Dr Hendri de Wit General practitioner in Groot Brakrivier.

⚠️ Diabetes is tans ‘n groot bedreiging vir vrouens se gesondheid. Onbehandelde diabetes kan lei tot hartkwale, nierskad...
27/08/2026

⚠️ Diabetes is tans ‘n groot bedreiging vir vrouens se gesondheid. Onbehandelde diabetes kan lei tot hartkwale, nierskade en sigverlies.

Ons is hier om jou te help 🫶. Maak gerus jou afspraak sodat ons jou kan toets en help om jou Diabetes te bestuur:
📞 044 620 2208
🟢 079 576 8403 (WhatsApp)
📍 5a, Lang St, Groot Brakrivier

When your gut microbiome is out of balance, it can wreak havoc on your skin 😳. Nurturing your gut health helps calm this...
19/08/2026

When your gut microbiome is out of balance, it can wreak havoc on your skin 😳. Nurturing your gut health helps calm this inflammatory response, boosting your skin's natural barrier and leading to a clearer, healthier complexion 😌.

If you are struggling with stubborn skin conditions, we can help you get to the root cause and restore your gut health from the inside out:
📞 044 620 2208
🟢 079 576 8403 (WhatsApp)
📍 5a, Lang St, Groot Brakrivier

🎗️ In Suid-Afrika, kan 1 uit elke 39 vrouens servikale kanker kry. Die goeie nuus? Dit kan VOORKOM word! 👏Moenie jou jaa...
13/08/2026

🎗️ In Suid-Afrika, kan 1 uit elke 39 vrouens servikale kanker kry. Die goeie nuus? Dit kan VOORKOM word! 👏

Moenie jou jaarlikse Pap smeer uitstel nie, dit spoor abnormale selle op voordat dit in kanker verander. Hoe gouer ons dit opmerk, hoe vinniger kan ons dit behandel 💪.

Maak gerus jou afspraak hierdie Vrouemaand:
📞 044 620 2208
🟢 079 576 8403 (WhatsApp)
📍 5a, Lang St, Groot Brakrivier

Vandag d**k ons aan al die sterk vrouens wat help bou aan 'n veilige, goedhartige en gelyke wêreld. 🌺 Gelukkige Vrouedag...
09/08/2026

Vandag d**k ons aan al die sterk vrouens wat help bou aan 'n veilige, goedhartige en gelyke wêreld. 🌺 Gelukkige Vrouedag, Groot Brakrivier!

Vir Vrouemaand, gaan ons kyk na gesondheidskwessies wat die dames raak ♀️. Hou ons bladsy dop deur die loop van Augustus!

🌐 drhdewit.com

Neem asseblief kennis dat ons praktyk gedurende die langnaweek gesluit sal wees op:• Saterdag 8 Augustus• Maandag 10 Aug...
07/08/2026

Neem asseblief kennis dat ons praktyk gedurende die langnaweek gesluit sal wees op:

• Saterdag 8 Augustus
• Maandag 10 Augustus

Ons open weer soos normaal op Dinsdag 11 Augustus.

Indien u 'n mediese noodgeval ervaar, besoek asseblief u naaste ongevalle.

Ons wens almal 'n veilige en rustige langnaweek toe.

04/08/2026

🗓️ 𝗡𝗲𝗲𝗺 𝗸𝗲𝗻𝗻𝗶𝘀, ons praktyk sal Maandag, 10 Augustus 2026, gesluit wees wanneer Vrouedag gevier word. Geniet die lang naweek!

🌐 drhdewit.com

🥶 Dis nie ongewoon om stywe gewrigte of erger artritis-simptome gedurende die koue wintermaande te ervaar nie. Gemmertee...
29/07/2026

🥶 Dis nie ongewoon om stywe gewrigte of erger artritis-simptome gedurende die koue wintermaande te ervaar nie. Gemmertee is 'n natuurlike manier om inflammasie te help beveg, en dit help ook om ons lekker warm te hou! ☕✨

Het jy professionele ondersteuning nodig om 'n chroniese toestand, soos artritis, te beheer? Ons is hier om te help:
📞 044 620 2208
🟢 079 576 8403 (WhatsApp)
📍 5a, Lang St, Groot Brakrivier

🥱 Voel jy meer moeg as gewoonlik, sukkel jy met motivering, of voel jy 'n bietjie af?Seisoenale Depressie, of die "Winte...
23/07/2026

🥱 Voel jy meer moeg as gewoonlik, sukkel jy met motivering, of voel jy 'n bietjie af?

Seisoenale Depressie, of die "Winter Blues" soos die Engelse dit noem, is algemeen in maande soos dié wanneer die dae korter en kouer is. Hier is 'n paar wenke om die blou gemoed te hanteer:
☀️ Probeer om 10 minute oggend-sonlig te geniet.
🚶‍♂️ Bly aktief (selfs 'n kort stappie help) .
☕ Maak tyd vir vriende of familie.
👨🏻‍⚕️ Kry professionele ondersteuning as jou gemoed te swaar word om alleen te dra.

As jy of 'n geliefde sukkel met depressie, is julle nie alleen nie. Maak gerus 'n afspraak sodat ons kan help met die volgende stappe:
📞 044 620 2208
🟢 079 576 8403 (WhatsApp)
📍 5a, Lang St, Groot Brakrivier

😮‍💨 When a winter cough hits, it can be tricky to know exactly what is going on in your chest. Two of the most common se...
15/07/2026

😮‍💨 When a winter cough hits, it can be tricky to know exactly what is going on in your chest. Two of the most common seasonal culprits we see at this time of year are bronchitis and pneumonia 🫁.

If you or a loved one are struggling with a stubborn chest cough, fever, or finding it difficult to breathe comfortably, please do not wait it out!

Book an appointment with Dr Hendri so we can listen to your lungs and help you get the right care:
📞 044 620 2208
🟢 079 576 8403 (WhatsApp)
📍 5a, Lang St, Groot Brakrivier

🩺 Is jy op soek na 'n huisdokter vir jou gesin in Groot Brakrivier? Dr Hendri de Wit is hier om jou welstand te onderste...
07/07/2026

🩺 Is jy op soek na 'n huisdokter vir jou gesin in Groot Brakrivier?

Dr Hendri de Wit is hier om jou welstand te ondersteun. Van roetine ondersoeke tot hantering van chroniese toestande, hier vind jy betroubare mediese sorg vir pasiënte van alle ouderdomme 👨‍👩‍👦.

Ons is reg om na jou en jou gesin se gesondheid om te sien. Maak gerus 'n afspraak om met Dr Hendri te gesels:
📞 044 620 2208
🟢 079 576 8403 (WhatsApp)
📍 5a, Lang St, Groot Brakrivier

Address

5A Lang Street Groot Brakrivier
Groot-Brakrivier
6525

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 11:00

Telephone

+27446202208

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Dr Hendri de Wit posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Dr Hendri de Wit:

Share

Category