07/09/2026
🌸 LenteTee 2026 | Nostalgie ☕️ Vandag het ons harte vol geraak met lag, stories en kosbare herinneringe. Van pragtige hoedjies en fyn porselein tot warm koppies tee – elke inwoner het die tema Nostalgie met soveel styl en vreugde laat leef.
Dankie aan elkeen wat hierdie dag so besonders gemaak het. 💛 By Huis Piek vier ons nie net die seisoene nie, ons vier mekaar. 🌼
www.huispiek.co.za